Smoor reguleerders kripto in die kiem?
Die verhouding tussen internasionale kripto-besighede en finansiële reguleerders bly gespanne, met groeiende kommer dat oorywerige regulasies moontlik skadelik is vir toekomstige innovasie. Kenners is toenemend bekommerd dat die huidige benadering van verskeie owerhede die tegnologie se groei kan beperk. In ‘n poging om verbruikers teen wisselvalligheid en bedrog te beskerm, dwing owerhede streng en dikwels […]
