Wat gaan met Bitcoin se prys gebeur as die Fed volgende week rentekoerse verhoog?
Daar is deesdae ‘n groot vraagteken oor wat die Amerikaanse Federale Reserweraad (die Fed) volgende week gaan doen en hoe dit Bitcoin gaan beïnvloed. Volgens die kripto-ontleder “Sherlock” het die waarskynlikheid dat die Fed rentekoerse gaan verhoog, onlangs tot ‘n yslike 90% opgeskiet (vanaf net 58.4% ‘n week gelede). As dit gebeur, waarsku hy, kan […]
