Kontak Ons

Kom in kontak met die BitBok-span!

Het jy ‘n vraag oor Bitcoin, ‘n voorstel vir ‘n nuwe gids, of wil jy net terugvoer gee oor een van ons resensies? Ons hoor graag van jou.

By BitBok is ons doel om die Afrikaner-gemeenskap te bemagtig met deursigtige, onafhanklike en feitelike kripto-inligting in eenvoudige Afrikaans. Ons speel oop kaarte en is altyd bereid om te help waar ons kan.

Hoe om ons te bereik

Stuur vir ons ‘n E-pos Vir algemene navrae, samewerking of terugvoer, stuur gerus vir ons ‘n e-pos:

Volg on op Sociale Media vir daaglikse nuus en stories:

Belangrike Kennisgewing

Geen Finansiële Advies Nie: BitBok is die “Rassie” van Kripto-webtuistes: ons is onafhanklik, ongekoop, en deel slegs inligting en insigte. Ons gee geen persoonlike finansiële advies, beleggingsvoorstelle of belastingadvies nie. Raadpleeg altyd ‘n geregistreerde finansiële adviseur of belastingkenner (soos vir die nuwe SARS CARF-regulasies) vir persoonlike leiding.

Word KriptoSlim terwyl jy wag!

Terwyl jy wag vir ons om terug te antwoord, hoekom sluit jy nie solank aan by ons gemeenskap nie? Kry relevante kripto-nuus, praktiese gidse en prys-opdaterings direk in jou inbox. Alles wat jy nodig het om op hoogte te bly. Eenvoudig en op een plek.

Teken op vir die Nuusbrief | Lees ons nuutste Gidse