Posts

Found 608 results

Tesourie mors belastinggeld met gebrekkige kripto-regulasies, sê bedryf

Die Suid-Afrikaanse kripto-bedryf slaan hard terug teen die Reserwebank (SARB) en Nasionale Tesourie se onlangse konsep-handleiding vir oorgrens-kriptotransaksies. Die nuutgestigte BitcoinZAR Advocacy Group het die proses skerp veroordeel en dit bestempel as ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld. Hulle voer aan dat dit prosedureel gebrekkig is om ‘n implementeringshandleiding te publiseer terwyl die primêre regulasies […]