Kripto-industrie span saam teen die Reserwebank en Nasionale Tesourie se nuwe reëls
Die Suid-Afrikaanse kripto-industrie byt vas! Groot rolspelers soos VALR, Luno, AltCoinTrader, en EasyEquities het, saam met akademici, prokureurs en entrepreneurs, ‘n kragtige nuwe koalisie gestig: die Crypto Asset Taskforce for Advancing Sound, Technology-Neutral Regulation for Opportunity, Prosperity and a Healthy Economy, of kortweg, CATASTROPHE. Hul doel? Om voorgestelde en hoogs beperkende nuwe regulasies deur die […]
