Tesourie en Reserwebank wil kripto onteien in Suid-Afrika
Die regulering van kripto-geldeenhede in Suid-Afrika het hierdie week ‘n massiewe, en grillerige, wending geneem. Verslae deur MyBroadband het onthul dat die Nasionale Tesourie asook die Suid-Afrikaanse Reserwebank tans beraadslaag en wetgewing ondersoek wat die owerhede die mag sal gee om digitale bates te “onteien” (confiscate of op beslag te lê). Hierdie nuus is ‘n […]
