Posts

Found 578 results

Kan Bitcoin finansiële vryheid en selfbeskikking vir Suid-Afrikaners bied?

’n Onlangse dokument wat op sosiale media gedeel is, het weer die kollig geplaas op China se streng beheer oor kapitaalvloei, persoonlike vryhede en finansiële infrastruktuur. Die sentrale boodskap is duidelik: wanneer regerings en instellings volle beheer oor geld het, raak individue se finansiële onafhanklikheid kwesbaar. Hierdie werklikheid laat ’n belangrike vraag ontstaan vir Suid-Afrikaners: […]